I read on one of our local forums that someone needed an Afrikaans spell checker and after 5 minutes with google I found the following:

 

WSpel is sedert 2002 ’n privaat inisiatief deur Johan Visser, Elfia Visser en Thomas Ellis en spog met baie eerstes in die ontwikkelingsgeskiedenis van speltoetsers wêreldwyd.

Algemene inligting oor WSpel
WSpel sal die meeste woorde wat in ’n gewone woordeboek voorkom onmiddellik saamvoeg as u dit as twee of drie woorde tik: Voorbeelde is bank rekening, koelte boom, melk tert, yster pot deksel, bindvlies ontsteking.  Sal sekere woorde weer skei as u dit as een woord tik.  Sal veral anglisistiese woorde en frases en swak Afrikaans onmiddellik vervang met die korrekte Afrikaanse woord of frase. Baie grammatikale hulp word verskaf.  WSpel ken die onderskeid tussen baie sinsnedes waarin u bleik/blyk, grote/grootte, reik/ryk, reis/rys, steil/styl, pyl/peil, feil/vyl, wei/wy, verassing /verrassing, verrys, verys en vereis gebruik. Ook die verskil tussen die betreklike vnw.wat en besitlike vnw. wie.  Sal die ge- voor werkwoorde soos gebesef, geherhaal, geerken, geontken en geverstaan, outomaties verwyder.  Dit sal veral vir andertaliges van groot hulp wees.  Let wel.  Werkwoorde soos herberg en herkou kry wel ’n ge- voor om die verlede tyd aan te dui.

 

Here’s the link:

http://wspel.wordpress.com/laai-wspel-af/

\